Posts Tagged ‘Buurtwag’

Neighbourhood watch makes Garsfontein safer – Get involved in your neigbhourhood

Neighbourhood watch makes Garsfontein safer - Get involved in your neigbhourhood

If people do not get involved, Garscom can’t be sustainable. Pretoria east is the “wild wild west no more” following the efforts of Garscom, Chubb and the police. Vice chairperson of neighbourhood watch, Garscom, Herklaas Meyer attributed the decline in crime in the area to proactive action. He said the area north of Solomon Mahlangu […]

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of betreding sou plaasvind of as daar dalk […]

Moet nie uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite.

Wees Paraat. Moet vir geen rede uit jou huis uitgelok word nie. Kry help van buite. Stede / dorpe / plase / plotte – dieselfde beginsels geld oral: ■ Moenie uitgaan na jou “krag-box” om te kyk wat aangaan as jou krag afgaan nie – kry eers hulp van buite af in !! ■ Moenie […]

Powered by WordPress