Advertensie Kostes

OPSIE 1 Slegs geldig vir R500 per maand Advertensies (Kyk na kleure op grafiek hier onder)
Moet ‘n minimum van 6 maande adverteer (dus dan R3000 eenmalig of maandeliks)
Radio advertensie word opgestel vir R150 eenmalig
Advertensie word 6 keer per dag gespeel op toegespitse tye vir maksimum luisteraars
Advertensie word vir 1 dag ‘n week op facebook blad van 55 000 + mense gesit (pin)
Indien u nie ‘n banier het nie kan dit opgestel word vir u teen ‘n koste van R100 eenmalig
Hoe meer u adverteer op ons verskillende top webtuistes, hoe meer spaar u, vir elke ekstra webtuiste wat u kies kry u R50 afslag
Daar is tans 50 Webtuistes

 

OPSIE 2 Slegs geldig vir R350, R200 en R450 advertensies per maand  (Kyk na kleure op grafiek hier onder)
minimum van 6 maande adverteer (eenmalig of maandeliks)
Radio advertensie word opgestel vir R100 eenmalig
Advertensie word 4 keer per dag gespeel op toegespitse tye vir maksimum luisteraars
Indien u nie ‘n banier het nie kan dit opgestel word vir u teen ‘n koste van R100 eenmalig
Hoe meer u adverteer op ons verskillende top webtuistes, hoe meer spaar u, vir elke ekstra webtuiste wat u kies kry u R25 afslag
Daar is tans 50 Webtuistes

 

OPSIE 3 Slegs radio advertensies, dit sluit die webtuistes advertensies uit  (Kyk na kleure op grafiek hier onder)
Minimum van 6 maande adverteer (eenmalig of maandeliks)
Radio klankbaan word opgestel vir R50 wat eenmalig is, maatskappy moet bewoording voorsien
R200 per maand vir die advertensie, indien dit net vir een keer gebruik word
Advertensie word 4 keer in ‘n suklus van 24 uur gespeel op toegespitse tye vir maksimum luisteraars
Indien u vir die 6 maande opsie gaan dan betaal u R150 per maande of u kan dit eenmalig doen

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Name:
Email:
5 + 7 = ?
Subject:
Message:
 
Powered by WordPress