Archive for August 24th, 2017

Vuurwapenlisensies: Saak na konstitusionele hof

Argieffoto Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se appèl teen die Pretoriase hooggeregshof se uitspraak oor die hernuwing van vuurwapenlisensies sal op 8 Februarie 2018 in die konstitusionele hof aangehoor word. Dit volg nadat die SAPD in Julie gesê het hy beplan om ʼn aansoek om verlof tot appèl teen die hofuitspraak in te dien. Die hooggeregshof […]

Aanlyn speletjie wil jeug aan die dink kry oor politiek

Daniel du Plessis spreek leerder van Hoërskool Waterkloof in Pretoria toe oor eCivix, ‘n gratis aanlyn verkiesingspeletjie, SA se verkiesingstelsel en die grondwet. Foto: eCivix/Facebook. Navorsers reken net sowat die helfte van Suid-Afrika se jeug tussen die ouderdom van 18 en 29 wat geregistreerde kiesers is, het wel in die vorige drie verkiesings in 2011, […]

Plastiekpaaie die alternatief vir teerpaaie of ’n teer saak?

Kan plastiekpaaie dalk antwoorde bied op van die vraagstukke wat SA teister? Foto: Nextvoyage/Pexels.com Deur Jeannette Gnade ’n Voorstel deur die Demokratiese Alliansie in die Oos-Kaap dat ’n loodsprojek begin moet word om die lewensvatbaarheid van plastiekpaaie te toets, is luidkeels deur die ANC afgeskiet. Lede van die land se regerende party kan net nie […]

[Video] ‘Kaleidoskoop’ vier die lente

Kaleidoskoop [promosie-artikel] ʼn Kaleidoskoop is ʼn outydse speelding wat mooi patrone en kleure maak sodra jy dit op ʼn ligbron rig en daardeur kyk. Dit is ook die naam van een van ons land se talentvolste groepe. “Ons vind inspirasie deur ons oë op Jesus – óns ligbron – te rig. Só hoop ons om […]

Op reis deur Europa: Pont Max

Pont Max (Foto: Thomas Dreyer) Thomas Dreyer en sy vrou, Retha, is besig met ʼn reis (met ʼn baie beperkte begroting) deur Europa. Hulle is oorspronklik van Pretoria. Deur Thomas Dreyer Ons staan voor die reusagtige St Petruskatedraal in Rome. Op die plein stap honderde besoekers rond. Toergroepe loop soos skape agter hulle toerleiers aan. […]

Powered by WordPress