Archive for August 23rd, 2017

Gabriella Engels, AfriForum gaan hof toe oor Grace Mugabe

Die hofaansoek. Foto: Verskaf AfriForum het Woensdag ’n hersieningsaansoek by die Pretoria-hooggeregshof ingedien waarin die hof gevra word om Maite Nkoana-Mashabane, minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, toe te staan, ter syde te stel. Willie Spies, AfriForum se regsverteenwoordiger, het gesê volgens die eedsverklaring […]

KFC-voorval: Drie bly nog agter tralies

Stephan Nel, Marius Harding, Ockert Muller, Dicky Junior van Rooyen en Joshua Scholtz in die Pretoria-Noord-landdroshof (18 Augustus 2017). Foto: Phillip Bruwer Die borgtogaansoek van drie van die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die sogenaamde KFC-aanranding van Jacob Sono en sy vrou, Dudu Sono, is Woensdag in die Pretoria-Noord-landdroshof uitgestel. […]

KFC-voorval: ‘Geweld kan uitbreek as beskuldigdes borgtog kry’

Stephan Nel, Marius Harding, Ockert Muller, Dicky Junior van Rooyen en Joshua Scholtz in die Pretoria-Noord-landdroshof (18 Augustus 2017). Foto: Phillip Bruwer Die Pretoria-Noord-landdroshof het Woensdagmiddag gehoor dat geweld of erge konflik moontlik kan uitbreek indien die borgtogaansoek van drie van die vyf beskuldigdes in die sogenaamde KFC-aanrandingsaak suksesvol sou wees. Stephan Nel (39), Dicky […]

Die Kooperasie – Kleinfontein

KONTAK BESONDERHEDE Telefoon: 012 940 0065 of intern op 6174 Vir lekker koffie, Koek en lekkernye. Kleinfontein is ‘n unieke, ongeëwenaarde ontwikkeling in die geskiedenis van die Afrikanervolk omdat dit volledig gevestig is deur volkseie arbeid. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks 30km Suid-Oos van Pretoria op die historiese terrein waar die slag van Donkerhoek […]

FINKOR Finsiele Dienste – Kleinfontein

KONTAK BESONDERHEDE Naam: Finkor Telefoon:012 940 4271 E-pos: Juanita@Finkor.net Webtuiste: www.finkor.net Ons skep gemoedsrus Volhoubare genmoedsrus verskaf deur uitstekende diens. Vir enige finansiele advies, rekenkundige dienste, versekeringsdienste, besigheidsdienste of regsdienste. Toeganklik. Gerieflik. In Jou Taal

Powered by WordPress