Archive for August 12th, 2017

‘Sekuriteitsbreuk’ by Mededingingskommissie in Pretoria

Mededingingskommissie

Die Mededingingskommissie het Saterdag gesê daar was ʼn “sekuriteitsbreuk” by sy kantoor in Pretoria vroeër die week. Sipho Ngwema, woordvoerder van die kommissie, het gesê twee skootrekenaars is Dinsdag by die afdeling gesteel wat verantwoordelik is vir ondersoeke na kartelgedrag. “Die voorval is by die polisie aangemeld en die saak is deur die Valke oorgeneem […]

Inwoner van Pretoria voor haar verloofde geskiet wyl hy video neem

Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, is Donderdag voor haar verloofde glo deur ʼn weermaglid in die noorde van die stad geskiet. Carine se pa, Johan van Staden (53), het Saterdag aan Maroela Media gesê sy dogter en haar verloofde, Johan Harmse (29), was omstreeks 18:00 van Daspoort op sy BMW-motorfiets op pad […]

Jong Pretoria verliefdes sterf saam in motorfiets ongeluk

Twee mense is dood en twee kritiek beseer toe ʼn motorfiets en ʼn Opel Kadett Saterdag in die vroeë oggendure in Pretoria gebots het. Xander Loubser, woordvoerder van Best Care-ambulansdienste, het Saterdag aan Maroela Media gesê die botsing het in Mootstraat in Daspoort in die weste van die stad plaasgevind. “Die oorsaak van die ongeluk […]

Powered by WordPress