Archive for August 10th, 2017

Bejaarde egpaar dood gevind

Argieffoto: SAPD/Facebook ʼn Bejaarde egpaar van Pretoria is Woensdagoggend dood in hul huis aangetref. Kapt. Agnes Huma, woordvoerder van die polisie, het gesê die egpaar se huishulp het omstreeks 06:00 op hul liggame in die huis in Hercules afgekom. Sy het dadelik die polisie ontbied. Volgens Huma is die 87-jarige man en sy 83-jarige vrou […]

BoekeJol 2017 sorg vir reuse verskeidenheid

[promosie-artikel] Dit is hierdie jaar reeds die derde BoekeJol- en FilmRolfees wat aangebied word.  Dit gaan werklikwaar ʼn fees van lees, luister, debatteer en kuier wees.  Die BoekeJol- en FilmRolfees vind vanjaar van 16 tot 20 Augustus plaas by Lynnwood Bridge in Lynnwood, Pretoria. Dia van Staden, eienaar van Milestone Events & Training, oud-onderwyseres, lewensvaardigheidspesialis, […]

Pretoria man word nog ‘n statistiek van taxi geweld na aanval met baksteen

Pretoria man word nog 'n statistiek van taxi geweld na aanval met baksteen

Hulle het geslaan om dood te slaan. Carel Kruger (43) was oortuig daarvan toe die baksteen-houe vir die soveelste keer op hom neerreën. Selfs toe hy bebloed na twee lede van die Tshwane-metropolisie gehardloop het, een aan die baadjie gegryp en gesmeek het: “Help!” het een van die aanvallers nog ’n hou ingekry. “Die twee […]

[Video’s] Vyf in hof oor KFC-voorval

‘n Skermskoot uit een van die video’s. Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, sal Donderdag in die Pretoria-landdroshof verskyn. Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het vroeër aan Maroela Media bevestig Marius Harding (23), Ockert […]

Powered by WordPress