Archive for August 9th, 2017

KammaFrans Guesthouse – One of our best sellers in Pretoria!

KammaFrans Guesthouse is located in Pretoria, 3.2 km from Pick ‘n Pay and 4.7 km from Pretoria Boardwalk. Some rooms have a sitting area to relax in after a busy day. A terrace or patio are featured in certain rooms. The rooms come with a private bathroom. A flat-screen TV is featured. You will find […]

Trump se Rusland-beleid gekaap

Pres. Donald Trump. Foto: AP Photo/Alex Brandon ’n Duidelik teësinnige president Donald Trump het verlede week wetgewing onderteken waarvolgens Amerika nuwe sanksies teen Rusland, Iran en Noord-Korea instel. Noord-Korea maak dalk sin, maar onverwagse nuwe sanksies teen Rusland en Iran in ’n tyd van reeds verswakkende verhoudinge met beide belangrike lande, maak eenvoudig nie sin […]

Vandag se sportnuus

Atletiek Die IAAF se wêreldkampioenskap het gister sy vyfde dag beleef. Suid-Afrika spog met nog ʼn gouemedalje en is nou derde op die medaljeleer. Wayde van Niekerk het gemaklik sy titel in die 400 meter verdedig en weer met goud weggestap Wayde van Niekerk en Akani Simbine sal môre aan die 200 m-halfeind deelneem. 400 m-hekkies […]

Powered by WordPress