Archive for August 8th, 2017

Curriebeker-kollig Woensdag skerp op Loftus

Die kollig in die Curriebekerreeks val Woensdag skerp op Loftus Versfeld, waar die Blou Bulle en die Sharks in die Curriebekerreeks aanmekaar spring. Dis albei spanne – nes die geval met Griekwas en die Westelike Provinsie is – se tweede van drie wedstryde in agt dae, en die spelers sal dit nou reeds aan hul […]

Nuwe wending in soektog na man wat 31 jaar vermis is

Dennis Haynes soos hy gelyk het toe hy vermis geraak het. Foto: Facebook ʼn Nuwe wending het Dinsdag aan die lig gekom in die soektog na Dennis Haynes, die man van Bloemfontein wat 31 jaar gelede spoorloos verdwyn het. Desireé Haynes, Dennis se suster, het gesê ʼn DNS-toets wat gedoen is om die DNS van […]

KFC-voorval: ‘Almal sien net een kant’

‘n Skermskoot uit die video. Die vyf mans wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar verlede week by ʼn KFC-restaurant in Pretoria, staan nou op ʼn swaarder aanklag tereg. Luvuyo Mfaku, woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het aan Maroela Media bevestig die verdagtes staan nou op ʼn […]

Mosie van wantroue: Debat begin

Optoggangers in Kaapstad ter ondersteuning van die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma (8 Augustus 2017). Foto: Twitter via @Our_DA Die debat oor die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma het Dinsdag om 14:00 in die parlement begin. Mmusi Maimane, leier van die DA, het eerste geleentheid op die podium gehad. Maimane het […]

Pap band fnuik inbrekers

Argieffoto: Phillip Bruwer ʼn Vermeende inbreker is in die ooste van Pretoria in hegtenis geneem nadat sy wegkommotor ʼn pap band gekry het. Kapt. Colette Weilbach, woordvoerder van die Brooklyn-polisie, het gesê beamptes van die Tshwane-Sentraal-streek was Sondag omstreeks 13:00 besig met misdaadvoorkomingspligte teen trio-misdade (kapings, huisroof en sakeroof) in Brooklyn toe hulle inligting ontvang […]

Sou die mosie van wantroue geslaagd wees…

‘n Optog teen pres. Jacob Zuma in Pretoria (7 April 2017). Foto: Maroela Media Wat moet Dinsdagmiddag gebeur om te verseker dat die mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma geslaagd is, en hoe sal sake daarna verloop? Maroela Media het met ʼn kenner van die grondwetlike reg en ʼn politieke ontleder gesels om uit […]

SA’ners aangemoedig om LP’s te bel

Grafika wat op sosiale media versprei word. Grafika: Twitter Sosialemedia-aktiviste het Dinsdag die selfoonnommers van parlementslede gepubliseer en Suid-Afrikaners aangemoedig om hulle te bel en hulle te oortuig om vir die mosie van wantroue in pres. Jacob Zuma te stem. Die selfoonnommers is langs die naam van die betrokke LP gepubliseer en die publiek is […]

Search intensifies for missing Pretoria businessman,Omar Carrim 76

Search intensifies for missing Pretoria businessman,Omar Carrim 76

Gauteng MEC for Community Safety Sizakele Nkosi-Malobane on Monday met the family of Pretoria businessman Omar Carrim, who went missing after leaving his Home Hyper City shop in the CBD on Thursday last week. Nkosi-Malobane, with Tshwane West South African Police Services (SAPS) Cluster Commander Maj-Gen Daniel Mtombeni, assured the Carrim family that no stone […]

Powered by WordPress