Archive for August 1st, 2017

[Foto’s] Transitoroof: Reusesoektog begin na verdagtes

Foto: Verskaf. Die polisie in Limpopo het ʼn reusesoektog na ʼn groep van nagenoeg tien verdagtes van stapel gestuur ná vanoggend se transitorooftog. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die transitovoertuig was tussen 06:00 en 07:00 op die R71 tussen Tzaneen en Phalaborwa onderweg toe drie motors die voertuig voorgekeer het. “Die […]

[Foto’s] Transitorooftog: Geld lê toneel vol

Foto. Facebook via Far North Bulletin. Die R71 is gesluit nadat daar Dinsdagoggend ʼn transitorooftog op dié pad in Limpopo plaasgevind het. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, provinsiale woordvoerder van die polisie, kon nie in dié stadium veel besonderhede aan Maroela Media verskaf nie. “Die forensiese ondersoek vind nou plaas. Dit blyk dat die verdagtes die voertuig […]

Na drie dekades wil Gert van Rooyen se Seun saak heropen

Gert van Rooyen se Seun wil saak heropen

Na bykans drie dekades lig pedofiel Gert van Rooyen se seun vir die eerste keer die sluier oor wat hy beweer op die dag van Gert en sy houvrou Joey Haarhoff se dood gebeur het. “Daar was nooit ‘n selfmoordpakt tussen my pa en Joey nie,” sê Gerhard in ’n video-opname wat op Facebook geplaas […]

Powered by WordPress