Archive for July 6th, 2017

Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik

Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik

Kabeldiewe wat derduisende rande se skade in die stad aangerig het deur lamppale af te saag, die kabels uit te trek en dit dan te verkoop se inkomste gaan drasties afneem. Dit nadat die Tshwane-metro besluit het om die lamppale, wat aanhoudend in Es’kia Mphahlelerylaan (voorheen DF Malan-rylaan) afgesaag word, met betonpale te vervang. Volgens […]

Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog

Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog

Die lisensiekantore in Centurion is Woensdag gesluit ná ʼn rooftog Dinsdagaand. Daar is verskeie rekenaars en kameras tydens die aanval gebuit. Die Tshwane-metropolisie het in ʼn verklaring gesê die kantore is gesluit om die SAPDmtoe te laat om hul ondersoek ongehinderd uit te voer. Volgens die metropolisie en die munisipaliteit sal die kantore Donderdag weer […]

Powered by WordPress