Archive for July 5th, 2017

Nuwe boek werp lig op SA se ryk monumente-erfenis

Die bewaring en beskerming van monumente in Suid-Afrika is ’n kwessie wat die burgerregte-organisasie AfriForum na aan die hart lê. In dié boek is dit duidelik dat Grobler geen moeite ontsien het om by bekende en minder bekende monumente uit te kom nie. Dit vertel van groot geskiedkundige gebeurtenisse en keerpunte in die land se […]

Powered by WordPress