Archive for July, 2017

We’ll deal with criminals ourselves, threaten Faerie Glen residents

Pretoria – Residents of Faerie Glen in Pretoria East have threatened to take matters into their own hands to deal with an increase in crime in the area if police did not intervene. They said the community was being held hostage by criminals after a surge in housebreakings and muggings over the past few months. […]

La Apartmente is a place where you can chill for a weekend !!

Located 201 m from MG Design Box, La Apartmente offers accommodations in Pretoria. The property is 201 m from Plaaswinkel and free private parking is available. The kitchen is equipped with an oven and a microwave. A flat-screen TV is featured. Other facilities at La Apartmente include a barbecue. University of Pretoria – Conference Centre […]

Kompetisie wil Afrikaanse entrepreneurs met waagmoed hupstoot gee

’n Opwindende entrepreneurskompetisie, wat een van AfriVriendelik se inisiatiewe is, is vandag in Pretoria bekend gestel. Dié kompetisie het ten doel om entrepreneurs, wat in Afrikaans sake doen, se onderneming ’n hupstoot en sommer baie blootstelling te gee. Afrikaans-Vriendelik, ’n eenstopdiens vir alle entrepreneurs en sakeondernemings, het ook vandag ’n splinternuwe baadjie aangetrek. Dit sal […]

Dís hoekom jy besigheid in inheemse tale moet doen

Deur: Annelise de Vries en Jhua-nine Wyrley-Birch Anton Rupert, die legendariese Afrikaanse sakeman en entrepreneur, het gesê die persoon wat nie droom nie, is nie ʼn realis nie. Die pad na suksesvolle entrepreneurskap is ʼn moeilike een, maar Suid-Afrika is immers ʼn land van mense met planne. Die grootste denkfout wat Suid-Afrikaners egter maak, is om […]

Protesting Pretoria West residents clash with cops – still unclear what the protest was about

Protesting Pretoria West residents clash with cops - still unclear what the protest was about

Pretoria – Close to a thousand protesting residents of Gomora informal settlement in Pretoria West have battled with police since the early hours of July 13, 2017 on Thursday morning. Police fired hails of rubber bullets, dozens of tear gas canisters, and stun grenades in a bid to keep the hostile protesters at bay. Protesters […]

Afrikaans-Vriendelik gee ondernemings hupstoot met entrepreneurskompetisie

Afrikaans-Vriendelik, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, trek binnekort ʼn nuwe baadjie aan. Vanaf 20 Julie 2017 sal Afrikaans-Vriendelik een van vyf inisiatiewe van AfriVriendelik wees, ʼn eenstopdiens vir alle entrepreneurs en sakeondernemings. Ander inisiatiewe sluit onder meer ʼn aanlynkletskamer vir AfriForum-lede en entrepreneurs, bemarkingsopleiding, die jaarlikse Tinteltong toekennings asook […]

Dennis Haynes, vermis sedert 1986, word moontlik na 31 jaar opgespoor in Pretoria-Noord

Vermiste Dennis Haynes word na 31 jaar opgespoor in Pretoria-Noord

ʼn Man van Bloemfontein wat in Februarie 1986 spoorloos verdwyn het, is moontlik ná 31 jaar in Pretoria opgespoor. Dennis Haynes was 22 jaar oud toe hy van Bloemfontein na Roodepoort vertrek het vir ʼn werksgeleentheid. Sy vrou en eenjarige dogtertjie het in Bloemfontein agtergebly. Dennis het egter nooit teruggekeer nie en sy familie kon […]

Pretoria-dieretuin oopgehou deur handjie vol nie-stakende werkers

Pretoria-dieretuin oopgehou deur handjie nie-stakende werkers

Die Nasionale Dieretuin in Pretoria sal oop bly ondanks ’n staking van 120 dieretuinwerkers wat lede van die National Trade Union Congress (NTUC) is. Dit is sowat ’n derde van die werkers. Die res van die werknemers hou die dieretuin aan die gang. Craig Allenby, woordvoerder van die dieretuin, sê die dieretuin sal soos gewoonlik […]

Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik

Betonlamppale kom op in Pretoria om diewe te fnuik

Kabeldiewe wat derduisende rande se skade in die stad aangerig het deur lamppale af te saag, die kabels uit te trek en dit dan te verkoop se inkomste gaan drasties afneem. Dit nadat die Tshwane-metro besluit het om die lamppale, wat aanhoudend in Es’kia Mphahlelerylaan (voorheen DF Malan-rylaan) afgesaag word, met betonpale te vervang. Volgens […]

Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog

Centurion-lisensiekantoor gesluit ná rooftog

Die lisensiekantore in Centurion is Woensdag gesluit ná ʼn rooftog Dinsdagaand. Daar is verskeie rekenaars en kameras tydens die aanval gebuit. Die Tshwane-metropolisie het in ʼn verklaring gesê die kantore is gesluit om die SAPDmtoe te laat om hul ondersoek ongehinderd uit te voer. Volgens die metropolisie en die munisipaliteit sal die kantore Donderdag weer […]

Powered by WordPress