Archive for June 28th, 2017

AfriForum dien strafregtelike klag in teen Gautengse departement van gesondheid

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié tender om gespesialiseerde mediese toerusting aan die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria te verskaf, is glo toegeken sonder […]

Powered by WordPress