Archive for June, 2017

Pretoria-grondbesetters word verwyder na dringende interdik

Pretoria-grondbesetters word verwyder na dringende interdik

Grondbesetters in Kameelfontein in die noorde van Pretoria, is Woensdag verwyder nadat AfriSake ’n dringende interdik op 23 Junie 2017 in die Noord-Gautengse hoërhof bekom het. Die Rooimiere, die Cullinan-balju, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Tshwane-metropolisie het saamgewerk om uitvoering aan die hofbevel te gee en alle onwettige strukture en grondbesetters te verwyder. “AfriSake sal […]

AfriForum dien strafregtelike klag in teen Gautengse departement van gesondheid

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ʼn strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ʼn beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié tender om gespesialiseerde mediese toerusting aan die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria te verskaf, is glo toegeken sonder […]

Kleinfontein an Afrikaner settlement near Pretoria

Kleinfontein an Afrikaner settlement near Pretoria

Pretoria – The petrol station attendant warns me I am going to get killed in Kleinfontein. “Are you sure you want to go there?” he asks, looking concerned, after I stop to ask him for directions. According to my GPS, I am five minutes away from the settlement, an Afrikaner cultural community near Bronkhorstspruit. “Yoh […]

Boerevolk Politieke Gevangenes nader Grondwethof weens onwettige aanhouding en reg op appèl wat ontneem is

Boeremag

So vroeg as reeds April 2002 is van die Boeremagbeskuldigdes gearresteer.  Op 19 Mei 2002 het die rekord-hofsaak begin, wat vir die volgende meer as elf jaar sou voortduur in die Hooggeregshof te Pretoria.  Die hoofaanklag waarvan 24 manne beskuldig was, is hoogverraad.  Terwyl sommiges borg gekry het, onder uitermatig streng borgvoorwaardes, het elf van […]

Ciara Lodge – One of our best sellers in Pretoria!

Featuring a lush garden, Ciara Lodge is located in Pretoria and offers an outdoor swimming pool, children’s playground and terrace. Loftus Versfeld Rugby Stadium is 15 minutes’ drive away. Guests have access to free WiFi. With wooden furnishings, Ciara Lodge’s units are decorated in warm and neutral colours. Each is fitted with a flat-screen satellite […]

Oudminister Danie Steyn sterf op die ouderdom van 94 in Pretoria

Oudminister Danie Steyn sterf op die ouderdom van 94 in Pretoria

Oudminister Danie Steyn, ’n lid van oudpres. P.W. Botha se kabinet, is Saterdag in die ouderdom van 94 jaar in Pretoria oorlede. “Dit is hartseernuus,” het Pik Botha, ’n jare lange vriend en kollega van Steyn, Sondagmiddag gesê. P.W. Botha het Steyn, ’n ingenieur, in 1980 as adjunkminister van onderwys en opleiding aangestel, voordat hy […]

Vat my hande dat ek opstaan vir my volk – inskrupsie van ‘n indrukwekkende grafsteen in Pretoria-Wes

Vat my hande dat ek opstaan vir my volk - inskrupsie van 'n indrukwekkende grafsteen in Pretoria-Wes

In die Nuwe Kerkhof in Pretoria-Wes (Rebeccastraat) staan ’n indrukwekkende grafsteen – ’n massiewe rotsblok waarop die veelseggende inskripsie aangebring is: Vat my hande dat ek opstaan vir my volk Dit is die laaste rusplek van een van Suid-Afrika se bekendste, maar ook een van die mees omstrede krygsmanne, generaal Manie Maritz. Salomon (Manie) Gerhardus […]

Oudste persoon ter wêreld in Pretoria te ruste gelê

Oudste persoon ter wêreld in Pretoria te ruste gelê

Die “wêreld se oudste persoon” is op Saterdag 10 Junie in Pretoria begrawe nadat sy verlede week in die ouderdom van 134 oorlede is. Volgens die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling het dié bejaardevrou, Johanna Rametsi, van Hammanskraal in die verre noorde van die stad, die oudste persoon in die wêreld geword nadat die Indonesiër […]

Wild Peach Inn in Lynnwood – One of our best sellers in Pretoria!

Wild Peach Inn

Situated in Lynnwood, one of Pretoria’s suburbs, Wild Peach Inn offers spacious rooms with balconies. Surrounded by a lush garden, it features an outdoor pool and build-in BBQ facilities. Strubendam Bird Sanctuary is a 10-minute walk away. Wild Peach Inn has elegantly decorated rooms with white wooden furniture and tiled floors. Each room has a […]

Free Wi-Fi in Pretoria still on, for now

Free Wi-Fi in Pretoria still on, for now

A project to roll out free Wi-Fi in Pretoria is back on track, despite the Auditor General having raised concerns about it under the previous administration, a city official said on Thursday. “While this city government may not have conceived of free Wi-Fi, our aim is to perfect it,” mayoral committee member for corporate services, […]

Powered by WordPress