Archive for May, 2017

Seun (6) oorleef gru-ongeluk: ‘Hy is ʼn vegter’

Janco Oberholzer. Foto: Verskaf Janco Oberholzer (6), die seuntjie van Phalaborwa in Limpopo wat die gru-ongeluk oorleef het waarin vier ander mense Saterdag gesterf het, het reeds in sy kort lewe kanker ook oorwin. “Ek voel skuldig en daar is baie vrae. Hoekom is my kind gespaar en die ander mense in die voertuig nie? […]

Huldeblyke stroom in ná vier van Phalaborwa sterf

Frank en Celesté Streicher. Foto: Facebook Huldeblyke het Sondag op sosiale media ingestroom vir Frank (41), Celesté (40) en Franko Streicher en Lenisè Janse van Vuuren (19) wat Saterdag in ʼn botsing naby Gravelotte in Limpopo gesterf het. Maroela Media het vroeër berig Frank, Celesté, Franko en Janse van Vuuren was saam met Franko se […]

Skok ná gesin, onderwyser se dood

Celesté, Frank en Franko Streicher. Foto: Facebook ʼn Ouerpaar van Phalaborwa in Limpopo, hul jongste kind en ʼn leerlingonderwyseres van die Laerskool Phalaborwa (Groenskool) is Saterdagaand in ʼn gru-botsing oorlede. Frank (41) en Celesté (40) Streicher, hul seun Franko en Lenisè Janse van Vuuren (19) is op slag dood nadat die voertuig waarin hulle gery […]

Lekota sê misdaad dryf kundiges van plase af

Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer die impak van misdaad in landelike gebiede. Lekota het ’n donker […]

Suid-Afrikaners is siek en sat vir misdaad. Dis tyd vir opstaan en saamstaan

Ons is moeg vir bloed, lyke en koeëls in Suid-Afrika. Só het Yusuf Abrahamjee, ’n teenmisdaad-aktivis, by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gesê waar hy ’n ernstige pleidooi gelewer het dat alle Suid-Afrikaners, ongeag hul ras of agtergrond nou moet saamstaan en teen misdaad moet begin mobiliseer. Abrahamjee het harde woorde […]

Crucial tips to improve safety when residing on a farm

Security advisor Henk Boshoff says that farmers should avoid becoming soft targets for potential farm attackers. He spoke to Gerhard Uys about making a farm and its surrounding communities safer. In South Africa, being a farmer is more than twice as dangerous as being a police officer, and a farmer or farmworker is almost four […]

Nie-stakers ‘gyselaar’ gehou deur Amcu-myners

Amcu-staking by Palabora Mining Company in Phalaborwa, Limpopo (4 Mei 2017) Foto: Amcu, Twitter Lede van die Association of Mineworkers and Construction Union (Amcu) het Donderdag tydens betogings die uitgangspad van die myn by Palabora Mining Company (PMC) in Phalaborwa, Limpopo versper. Brig. Motlafela Mojapelo, woordvoerder van die polisie, het gesê Amcu het die oggend […]

Powered by WordPress