Archive for May 6th, 2017

Lekota sê misdaad dryf kundiges van plase af

Mosioua Lekota, leier van Cope, sê Suid-Afrika het nie die regte leierskap om die land vorentoe te neem om ’n beter toekoms vir almal te help bewerkstellig nie. Hy het by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gepraat oor onder meer die impak van misdaad in landelike gebiede. Lekota het ’n donker […]

Suid-Afrikaners is siek en sat vir misdaad. Dis tyd vir opstaan en saamstaan

Ons is moeg vir bloed, lyke en koeëls in Suid-Afrika. Só het Yusuf Abrahamjee, ’n teenmisdaad-aktivis, by AfriForum en die Solidariteit Beweging se veiligheidsberaad in Pretoria gesê waar hy ’n ernstige pleidooi gelewer het dat alle Suid-Afrikaners, ongeag hul ras of agtergrond nou moet saamstaan en teen misdaad moet begin mobiliseer. Abrahamjee het harde woorde […]

Powered by WordPress