Archive for April 26th, 2017

Trokke tydens Limpopo-betoging verwoes

Foto: SAPD Minstens vier vragmotors is Dinsdagaand buite Phalaborwa in Limpopo verwoes nadat woedende betogers paaie afgesper en voertuie aan die brand gesteek het. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is omstreeks 22:00 na die toneel naby Ga-Makhushane ontbied. “Met hul aankoms was vier vragmotors, wat aan verskillende maatskappye behoort, […]

Powered by WordPress