Archive for April, 2017

Wees nugter en waaksaam met wat jy op die kuberruim oor jou kinders deel

Free Wi-Fi in Pretoria still on, for now

Hopenlik hou ouers dikwels hul kinders se gebruik van die sosiale media fyn dop, maar hulle moet ook kyk na hul eie plasings, waarsku navorsers in ʼn nuwe opname. Deesdae word daar feitlik van ouers verwag om gereeld foto’s van hul kinders aanlyn te plaas om vriende en familie op die hoogte te hou van […]

Trokke tydens Limpopo-betoging verwoes

Foto: SAPD Minstens vier vragmotors is Dinsdagaand buite Phalaborwa in Limpopo verwoes nadat woedende betogers paaie afgesper en voertuie aan die brand gesteek het. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie is omstreeks 22:00 na die toneel naby Ga-Makhushane ontbied. “Met hul aankoms was vier vragmotors, wat aan verskillende maatskappye behoort, […]

Pretend to be a skelm and secure your home against burglars

According to the UK’s Home Office Statistics, home owners are twice as likely to be burgled within 12 months of moving homes. “In South Africa, it is more than likely that this is true as home owners are unfamiliar with the ‘weak’ spots in their home security,” says Mary-Jane Lefevre; call centre manager at ooba […]

WEES PARAAT!! (Buurtwag Waarskuwings Tekens / Plaasaanvalle)

BUURTWAG WAARSKUWINGS TEKENS: (STUUR UIT VIR SOVEEL MENSE JULLE KAN, DIT KAN DALK JULLE EIENDOMME OF MOTORS BESKERM OF ROWE EN MOORDE KEER.) (Hierdie is ‘n samestelling van ‘n praatjie op 25 Februarie 2010 deur die polisie en die volgende is bespreek. Miskien kan die inligting vir iemand waardevol wees.) Kyk uit vir die volgende: […]

WEES WAKKER, WEES PARAAT, WEES REG: DIE KORT EN DIE LANK VAN PLAASVEILIGHEID

Plaasveiligheid is jou eie verantwoordelikheid en geen beskermingsmaatreëls is ‘n waarborg dat jy nie ‘n slagoffer van ‘n ernstige geweldsmisdaad sal word nie. Maak seker dat jy ‘n plan het van wat om te doen as daar ‘n insident op jou plaas sou wees, ‘n onwettige grondbesetting of betreding sou plaasvind of as daar dalk […]

Powered by WordPress