Archive for March 10th, 2017

4 in hof vir moord op konstabel

Drie van die verdagtes wat in hegtenis geneem is. Foto: SAPD Die vier verdagtes wat in verband met die moord op konst. Vincent Mhangwani in hegtenis geneem is, het Vrydag in die Giyani-landdroshof verskyn. Brig. Motlafela Mojapelo, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesĂȘ Antonio Ngobeni (42), Armando Fernando Mandlazi (40), Santos Novela (39) en Dan Mahlasela Mkhabela […]

Powered by WordPress