Archive for March, 2017

Limpopo-Bulle se nuwe superliga skop af

Die Limpopo Blou Bulle se nuwe superliga wat krag teen krag meet, skop Saterdag met drie wedstryde af. Attie Buitendag, die streek se amateur- en klubrugbybestuurder, het vroeër aan Pale Toe! gesê dis ’n proefneming om klubrugby in die gebied te bevorder. Die twee sterkste Waterbergse klubs, Potgietersrus en Northam, speel saam met die vier […]

12 vas, vermeende stroper geskiet in wildtuin

Argieffoto: Maroela Media SANParke het Woensdag gesê wildbewaarders het 12 verdagtes, onder wie ʼn polisieman, in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem. Volgens William Mabasa, woordvoerder van die wildtuin, het is ʼn vermeende stroper doodgeskiet. Daar is drie verskillende operasies op een dag in verskillende dele van die wildtuin uitgevoer. “Ons is stadigaan besig om veiligheid […]

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika!

Transvaal

Waar om te woon in Pretoria, die stad met die grootste blanke bevolking in Afrika! “Soort soek soort” is ‘n onteenseglike feit en die basis van gemeenskap self. Ja, gemeenskap is ‘n rasse konstruk, nie andersom soos die wêreld oorheersers probeer stel. Pretoria het ‘n reputasie vir die feit dat dit ‘n akademiese stad is met […]

Welkom na Pretoria, die Boer Stad!

Transvaal

Pretoria was ‘n Boer Stad, is ‘n Boer Stad en sal altyd ‘n Boer Stad wees! Welcome to BoerVolk.org.

Vyf sterf, 19 beseer op Limpopo paaie

Die wrak van ‘n motor wat betrokke was by ‘n botsing buite Lephalale in Limpopo. Foto: SAPD Vyf mense is dood en 19 beseer in twee verskillende botsings Vrydagaand in Limpopo. Lt.kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die eerste botsing het op die R518 buite Lephalale (Ellisras) plaasgevind. “Een motor het na […]

Wêreldbekende renoster naby wildtuin gestroop

Wozani, ‘n renoster wat wêreldwyd daarvoor bekend was dat dit gelyk het asof hy vir besoekers soentjies blaas. Skermskoot: Sue Harwood/Facebook-video ʼn Renoster wat wêreldwyd daarvoor bekend was dat dit gelyk het asof hy vir besoekers soentjies blaas, is die afgelope naweek deur stropers doodgeskiet. Wozani, ʼn 14-jarige swartrenosterbul in die Olifantsrivier-wildreservaat tussen Hoedspruit en […]

4 in hof vir moord op konstabel

Drie van die verdagtes wat in hegtenis geneem is. Foto: SAPD Die vier verdagtes wat in verband met die moord op konst. Vincent Mhangwani in hegtenis geneem is, het Vrydag in die Giyani-landdroshof verskyn. Brig. Motlafela Mojapelo, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Antonio Ngobeni (42), Armando Fernando Mandlazi (40), Santos Novela (39) en Dan Mahlasela Mkhabela […]

Powered by WordPress